
Bashoek se Avonture
About this book
Jasper en Janet Ras, Karel Jantjies en Roelien Karp pak die hoërskool met energie en groot avontuurlus aan. Karel beland in 'n rehabilitasie-sentrum toe 'n gebarste blindederm hom tydelik verlam, terwyl Janet haar lojaliteit teenoor haar skool se eerste rugbyspan wys deur 'n filistyn van die buurdorp se wind - en hart - uit te duik. Janet se poetsbakkery besorg Roelien 'n kêrel terwyl Jasper die aandag van verskeie meisies geniet. 'n Garage-party begin 'n nuwe craze onder die tieners en toe Bashoek Hoër 'n Wintersdans hou, kry die leerders kans om balrokke en pikkewynpakke te dra. Die koshuislewe lewer interessante insidente op - van 'n video clip waar Meneer Plankies du Toit en die Bib juffrou, Alta Swart, in die onderwysers se sitkamertjie vry, tot die skelm patio wat die Graad agt meisies bo-op die koshuisvader se motorhuisdak gemaak het. Vakansietye op die Rasse se plaas is 'n hoogtepunt onder die maats en Roelien dra 'n diep seer oor haar afwesige ma. Deur al die avonture heen is daar waardevolle lesse oor die lewe en die lekkerte van die Hoërskooljare te leer.
Details
| ISBN | 9798768327194 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Tharina Schnetler
See all ›More from Kids

Camp Half-Blood: From the World of Percy Jackson: The Rite of Aphrodite

Treasure Hunters: A Graphic Novel (Bone #8)

Ghost Circles: A Graphic Novel (Bone #7)

Crown of Horns: A Graphic Novel (Bone #9)

Rock Jaw: Master of the Eastern Border: A Graphic Novel (Bone #5)

The Dark Talent

The Shattered Lens

The Knights of Crystallia

The Scrivener's Bones

Cytonic

The Best Poem and Other Poems, Too

Nathaniel and the Worst Project in the History of the Fourth Grade
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
support@kuumba.app

