Home › Kids › Bashoek se Skim van die Stadsaal
Pieter SaaymanBashoek se Skim van die StadsaalCover of Bashoek se Skim van die Stadsaal

Bashoek se Skim van die Stadsaal

$9.99
In stock
Ask for funding

About this book

Wanneer Juffrou Alta Swart die twee seuns aanspreek oor die grapmakery en elkeen 'n stoflap in die hand stop, sou geeneen besef wat die nagevolge gaan wees nie. Jasper is besig by die onderste rak toe hy meteens na Karel roep om te kom kyk dat die agterkant van die rak los is. Karel los die boeke waarmee hy besig is en kyk waarna Jasper beduie. Weliswaar, die agterste houtpaneel van die rak is los. Jasper druk sy palm teen die paneel en druk dit eenkant. Dit skuif agter die paneel langsaan in. ʼn Vierkantige, donker opening is meteens sigbaar. Waarheen sou die geheime ingang lei en wat sou die twee ontdek? Is hulle in hulle avontuur opsoek na iets... dalk 'n skat? En wat sou die ou koerant openbaar wat hulle weggesteek het om die aand in hul kamer te lees?

Details

ISBN9798768234225
FormatPaperback
AudienceChildren

More from Kids

See all

Listen free

See all ›
Art in Australia, No. 3, 1917
Art in Australia, No. 3, 1917
Various
Free audiobook
Listen
Six Little Princesses and What They Turned Into
Six Little Princesses and What They Turned Into
Elizabeth Prentiss
Free audiobook
Listen
By The Wild Honeysuckle
By The Wild Honeysuckle
Philip Freneau
Free audiobook
Listen
Both Sides the Border: A Tale of Hotspur and Glendower
Both Sides the Border: A Tale of Hotspur and Glendower
G. A. Henty
Free audiobook
Listen
Akhnaton, King of Egypt
Akhnaton, King of Egypt
Dmitry Merezhkovsky
Free audiobook
Listen
The Mystery Of Golf
The Mystery Of Golf
Arnold Haultain
Free audiobook
Listen
A History of the Work of Redemption
A History of the Work of Redemption
Jonathan Edwards
Free audiobook
Listen
The Emigrants
The Emigrants
Johan Bojer
Free audiobook
Listen
Socialism
Socialism
Edwin Clyde Robbins
Free audiobook
Listen
The Adventures of Tom Sawyer
Mark Twain
Free audiobook
Listen
Kuumba LLC · Texas, USA
Where readers lift readers.
Refunds
See our refund policy
Help from a person
support@kuumba.app
Follow Kuumba