
Die wilde swane - De vilda svanarna (Afrikaans - Sweeds)
About this book
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds."Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Tvåspråkig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video onlineDe vilda svanarna av Hans Christian Andersen är inte utan orsak en av värdelns mest lästa sagor. I tidlös form har den allt det som tema som mänskligt drama är gjort av: Rädsla, tapperhet, kärlek, förräderi, separation och återfinnande. ► Lyssna på historien läst av modersmål! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgång till ljudböcker och videor på båda språken. ► Skapad utan användning av artificiell intelligens.
Details
| ISBN | 9783739985749 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Frog and Toad Are Friends

Goth Unicorn

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

We Are in a Book!-An Elephant and Piggie Book

The Bad Guys (the Bad Guys #1)

The Imagitorium

Slam Dunk, Vol. 19

Pilgrim's Progress

Death Note, Vol. 10
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















