
Die wilde swane - Los cisnes salvajes (Afrikaans - Spaans)
About this book
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans."Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Libro bilingüe para niños (africaans - español), con audiolibro y vídeo onlineLos cisnes salvajes de Hans Christian Andersen de buena razón es uno de los cuentos más leídos del mundo. De forma atemporal enfoca temas del drama humano: miedo, valentía, amor, traición, separación y reencuentro. ► ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas.► Creado sin el uso de inteligencia artificial.
Details
| ISBN | 9783739985732 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Frog and Toad Are Friends

Goth Unicorn

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

We Are in a Book!-An Elephant and Piggie Book

The Bad Guys (the Bad Guys #1)

The Imagitorium

Slam Dunk, Vol. 19

Pilgrim's Progress

Death Note, Vol. 10
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















