
Die wilde swane - The Wild Swans (Afrikaans - Engels)
About this book
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Engels), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Engels."Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Bilingual children's picture book (Afrikaans - English), with online audio and videoThe Wild Swans by Hans Christian Andersen is, with good reason, one of the world's most popular fairy tales. In its timeless form it addresses the issues out of which human dramas are made: fear, bravery, love, betrayal, separation and reunion. ► Listen to the story read by native speakers! In the book you'll find a link that gives you free access to online audio and video in both languages.► Created without the use of artificial intelligence.
Details
| ISBN | 9783739985688 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Frog and Toad Are Friends

Goth Unicorn

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

We Are in a Book!-An Elephant and Piggie Book

The Bad Guys (the Bad Guys #1)

The Imagitorium

Slam Dunk, Vol. 19

Pilgrim's Progress

Death Note, Vol. 10
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















