
Die wilde swane - De wilde zwanen (Afrikaans - Nederlands)
About this book
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Nederlands), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Nederlands."Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Tweetalig kinderboek (Afrikaans - Nederlands), met online audioboek en videoDe wilde zwanen van Hans Christian Andersen is niet voor niets een van de beroemdste sprookjes van de wereld. In een tijdloze vorm behandelt het de thema's van de menselijk drama's: angst, dapperheid, liefde, bedrog, afscheid en hereniging. ► Luister naar het verhaal, voorgelezen door moedertaalsprekers! In het boek vindt u een link die u gratis toegang geeft tot audioboeken en video's in beide talen.► Zonder gebruik van kunstmatige intelligentie gemaakt.
Details
| ISBN | 9783739985664 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

The Lost Robot

Goth Unicorn

The Last Immortals: Dawn of the Axolotl

Spirit Hunters

My Dress is More Beautiful than Yours by Sandra Badaiki – Kids' Graphic Novel, Paperback

Stella and Her Magic Wand in London by Philip Russotti & Stella Russotti – Kids' Graphic Novel, Paperback

Big Nate: The Nate Files by Lincoln Peirce – Kids' Graphic Novel, Hardcover

Shakti by Sj Sindu – Kids' Graphic Novel, Paperback

The Imagitorium

Luna and Tiger by Carly Perkins-Turvey – Kids' Graphic Novel, Paperback

Fish and Worm by Sergio Ruzzier – Kids' Graphic Novel, Hardcover

Let's Get Together
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















