
My allermooiste droom - Il mio più bel sogno (Afrikaans - Italiaans)
About this book
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans.Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video onlineLulù non riesce ad addormentarsi. Tutti gli altri stanno già sognando - lo squalo, l'elefante, il topolino, il drago, il canguro, il cavaliere, la scimmia, il pilota. E il leoncino. Anche all'orso stanno crollando gli occhi ... "Ehi orso, mi porti con te nel tuo sogno?" Così inizia per Lulù un viaggio che la porta nei sogni dei suoi pupazzi - e alla fine nel suo più bel sogno. ► Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue.► Creato senza l'uso dell'intelligenza artificiale.
Details
| ISBN | 9783739945927 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Frog and Toad Are Friends

Goth Unicorn

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

We Are in a Book!-An Elephant and Piggie Book

The Bad Guys (the Bad Guys #1)

The Imagitorium

Slam Dunk, Vol. 19

Pilgrim's Progress

Death Note, Vol. 10
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















