
My allermooiste droom - Mi sueño más bonito (Afrikaans - Spaans)
About this book
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans.Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Libro infantil bilingüe (africaans - español), con audiolibro y vídeo onlineLulu no puede dormir. Todos sus peluches ya están durmiendo - el tiburón, el elefante, el ratoncito, el dragón, el canguro, y el pequeño leoncito. Al oso también se le cierran casi los ojos ... «Hola osito, ¿me llevas contigo a tu sueño?» Así empieza para Lulu un viaje que la llevará a través de los sueños de sus peluches - y acabará en su sueño más bonito. ► ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas.► Creado sin el uso de inteligencia artificial.
Details
| ISBN | 9783739945910 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

Goth Unicorn

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

Pilgrim's Progress

The Lost Robot

The Last Immortals: Dawn of the Axolotl

Spirit Hunters

The Imagitorium

My Dress is More Beautiful than Yours by Sandra Badaiki – Kids' Graphic Novel

Stella and Her Magic Wand in London by Philip Russotti & Stella Russotti – Kids' Graphic Novel
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















