
My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans)
About this book
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans.Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.Livre bilingue pour enfants (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligneLulu ne peut pas s'endormir. Toutes ses peluches sont déjà en train de rêver - le requin, l'éléphant, la petite souris, le dragon, le kangourou et le bébé lion. Même Nounours a du mal à garder ses yeux ouverts ... « Eh Nounours, tu m'emmènes dans ton rêve ? » C'est ainsi que Lulu part en voyage qui l'emmène à travers les rêves de ses peluches - et finalement dans son propre rêve, le plus beau rêve. ► Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues.► Créé sans utilisation d'intelligence artificielle.
Details
| ISBN | 9783739945903 |
| Format | Paperback |
| Audience | Children |
More by Ulrich Renz
See all ›More from Kids

Brown Bear, Brown Bear, What Do You See?

Frog and Toad Are Friends

Goth Unicorn

Narwhal: Unicorn of the Sea! (a Narwhal and Jelly Book #1)

The Snowy Day

Goodnight, Good Dog/Buenas Noches, Perrito Bueno

We Are in a Book!-An Elephant and Piggie Book

The Bad Guys (the Bad Guys #1)

The Imagitorium

Slam Dunk, Vol. 19

Pilgrim's Progress

Death Note, Vol. 10
Listen free
See all ›Where readers lift readers.
See our refund policy
[email protected]





















