Home › Kids › die klein optimis
Greg Bertishdie klein optimisCover of die klein optimis

die klein optimis

$12.90
In stock
Ask for funding

About this book

Vir elke boek wat verkoop word, skenk ons 'n GRATIS boek aan 'n gemarginaliseerde kind in Afrika deur die Little Optimist Trust. Besoek www.thelittleoptimist.org.Te klein, te stadig en te vierkantig om 'n regte seilboot te wees, dit is wat die groter seilbote die Klein Optimis vertel. Tog het hierdie Klein Optimis 'n reusehart! Op 'n donker nag steek 'n storm op. Met 'n vriend in nood, wie sal die dag red?In April 2016 het Greg Bertish 'n kinder-Optimis dinghy rondom die Kaap van Storme gevaar. Hy het False Bay oorgesteek, om Kaap Punt geseil en na die pragtige Langebaan-lagune aan die wilde Weskus gegaan.Sy 200-kilometer reis het gelykgestaan aan die 200 dae wat hy in die hospitaal deurgebring het terwyl hy lewensbedreigende hartinfeksies beveg het.Hy het ZAR 300 000 ingesamel vir die nuwe ICU by die Red Cross War Memorial Kinderhospitaal, en later nog 'n miljoen ZAR om die hospitaal te verf en opknap.Greg hoop dat hierdie reis van 'n WARE Klein Optimis en 'n boek oor 'n klein gelowige met 'n REUSE hart kinders sal help om te leer dat dit reg is om klein, siek, arm of anders te wees. Hulle kan ook voortgaan om te oorleef en te floreer. Hierdie verhaal sal kinders inspireer om in hulself te glo, beter te word, beter te wees en hul passies en drome na te volg.

Details

ISBN9780620772976
FormatPaperback
AudienceChildren

More from Kids

See all

Listen free

See all ›
Art in Australia, No. 3, 1917
Art in Australia, No. 3, 1917
Various
Free audiobook
Listen
Six Little Princesses and What They Turned Into
Six Little Princesses and What They Turned Into
Elizabeth Prentiss
Free audiobook
Listen
By The Wild Honeysuckle
By The Wild Honeysuckle
Philip Freneau
Free audiobook
Listen
Both Sides the Border: A Tale of Hotspur and Glendower
Both Sides the Border: A Tale of Hotspur and Glendower
G. A. Henty
Free audiobook
Listen
Akhnaton, King of Egypt
Akhnaton, King of Egypt
Dmitry Merezhkovsky
Free audiobook
Listen
The Mystery Of Golf
The Mystery Of Golf
Arnold Haultain
Free audiobook
Listen
A History of the Work of Redemption
A History of the Work of Redemption
Jonathan Edwards
Free audiobook
Listen
The Emigrants
The Emigrants
Johan Bojer
Free audiobook
Listen
Socialism
Socialism
Edwin Clyde Robbins
Free audiobook
Listen
The Adventures of Tom Sawyer
Mark Twain
Free audiobook
Listen
Kuumba LLC · Texas, USA
Where readers lift readers.
Refunds
See our refund policy
Help from a person
support@kuumba.app
Follow Kuumba